3

Malle_Madonna

55 – Pretoria, Gauteng, South Africa

Don't quite your day dream...

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Modified: More than 6 months ago

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Wel, hier begin die "kies my asseblief".
Jy gaan eenvoudig net uitmis op goeie geselskap sou jy my nie kies nie.
Ek probeer baie hard om nie emoji's te gebruik nie, want ek het gelees dit gee die mans hier die indruk jy kan nie skryf en grootmens woorde gebruik nie😂
Pfft! Mans! Net so moeilik om tevrede te stel.
Ek vra dan byfoorbaat verskoning aan almal wat nie daarvan hou nie, maar ek kan skryf en grootmens woorde gebruik. Ek hou net van emoji's ook.😁
Goed, hoekom moet jy my regtig leer ken:
Ek het 'n goeie sin vir humor, soos jy dalk al opgemerk het.
Ek hou van "travel", nou nie Disney World toe nie....
Maar eintlik is ek al klaar gelukkig met my "ass" in die sitplek van 'n vliegtuig oppad om na amper enige plek te vlieg, of op die sitplek van 'n voertuig, "road trip" na iewers.
Een van daardie plekke:
Die Hel.
Die Hel iss op my "to do list".
Sou jy weet waar dit is, en jy hou van my proefiel, "lets travel to Die Hel and back again". En wie weet, dalk beland jy ook op daardie lys.😜
Is dit bietjie gewaad, rof en onvanpas? Skrap dit dan asseblief en lees liewers my plan B poging tot "flirt": Ek kan 'n kersiestingel met my tong in my mond knoop! Is dit meer van pas?😜
Hierdie neem nou lank. Ek sal later terug kom en kom verander wanneer my profiel aanvaar is, en ek bietjie by ander mense se "Why should you get to know" kon "steel".
Ek sal ek kom vertel waarvan ek alles hou: Bv: perde, boeke, honde, katte, restaurante, flieks, plekke en al die ander voor- en afkeure waarvan mense graag wil weet in 'n moontlike hmmmm "partner" hier sou belang stel.

About Her Ideal Match

Ryk Neethling! 😊
Hmmm.....vriendelike, oop, aangeneame persoon met 'n sin vir humor, respek kan toon, iemand wat my ontspanne kan laat voel, my liewers laat glimlag ipv frons. Eerlikheid.
'n Persoon wat darem ook bietjie romanties is, 'n "gentleman".
Goeie maniere. Omgee. Manlik - sonder om bombasties te wees.
Ek dink een baie belangrike eienskap is volwassenheid:
'n Wedersydse, oopkop, respekvolle uitkyk, en aanvaarding dat meeste mense nou met 'n geskiedenis uit 'n vorige lewe wat was kom...Deel dit. Aanvaar dit. Wees eerlik daaromtrent...
Hierdie klink nou baie ernstig.
Ek bedoel nie mens moet 'n dro ou drup wees nie....😜
Goeie begrip, halwe woord.
Sou jy al op Carte Blance verskyn het vir dieremishandeling, of omdat jy kaal in Capitec rond gehardloop het, hmmm...glo ek ook nie ons gaan "match" nie en moet jy liewers verder soek 😜

Ek gee nie om watter kos jy eet nie, net solank dit darem nie vlermuise en slange is nie. Ek gaan jou ook nie afskiet omdat jou geloof verskillend is is as myne nie, of as jy geen geloof ondersteun nie... Weereens, net solank jou geloof nie swart katte offer op 'n brandstapel onder die volmaan nie.
Of omdat jy meer van Oros as wyn hou nie, ek persoonlik hou meer van wyn.....
Ek mag dalk 'n probleem h sou jy die Blou Bulle ondersteun...
maar gelukkig is ek nou al heelwat "ouer" en kan 'n kompromie aangaan word😉
Ek glo ook somtyds moet "couples joined at the hip" wees en somtyds nie.
"Joined at the hip": reis, vakansies, slaap, eet, kuier en gesellig wees, laaaaang ente gaan stap, swem in die see, romantiese ete (hier is joined at the hip veral baie belangrik) en goed wat "couples" vasstel hulle hou van saam doen.
"Non-Joined at the hip activities": Kuier by skoonma, kyk na Discovery Channel se moord tonele. Deur Beitbrug oor die grens gaan na Zim. Jammer, jy is op jou eie met dit!
Of as jy gaan golf speel. 'n Blou Bul wedstryd by Loftus. 'n Kurt Darren show - "non negotiable."

En dit is dit vir nou.....

What Her Friends Say

Malle_Madonna hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
55
Star Sign:
Virgo
Height:
178cm (5' 10.1")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Other
Relationship Status:
Separated
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Regular Drinker
Education:
High / secondary school
Occupation:
Self-employed
Income:
Comfortable

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa; Argentina; Austria; France; Spain; Australia; New Zealand; Antarctica
Location:
South Africa; United States; Australia
Gender:
Male
Age Range:
45 - 60
Star Sign:
Any
Height:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") or taller
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Not important at all
Ethnicity:
Latino/Hispanic; White/Caucasian; Other
Home Language:
Any
Other Languages:
Any
Religion:
Agnostic; Atheist; Christian / Catholic; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Other
Relationship Status:
Single; Separated; Divorced
Have Children:
No; Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian; Vegan; Kosher
Smoking:
Non-Smoker; Occasional; Trying to Quit; E-cigarette User
Drinking:
Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
High / secondary school; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Comfortable; Wealthy; Fat cat
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Medium; Straight; Curly; It has its moods
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
Pierced ears
Personality
Sense of Humour:
Light-hearted
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The heart
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Outgoing; Pessimistic; Quiet; Realistic; Sarcastic; Silly
Valued Qualities:
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Blues; Classical; Dance / Disco; Instrumental; Jazz; New Age; Pop / Top 40; Rock; World
Reading:
I enjoy it
Books:
Best-sellers; Crime; Fantasy; Fiction; Self-help; Travel
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Documentaries; Dramas; Movie Channels; Music Channels; Variety shows
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Art Films; Black & White / Silent; Cult Classics; Drama; Mystery; Romance
Interests:
Cooking; Gardening; Healthy living; Painting; Photography; Pottery; Reading; Yoga
Sport Involvement:
Watching from the couch
Sports:
Athletics; Bungee jumping; Cricket; Gymnastics; Hang- / Paragliding; Hiking; Horse Riding; Rugby; Skiing; Snorkeling; Walking
Food
Food:
Doesn't matter; Fine Dining; French; Gastro Pub; Greek; Italian; Pub Grub; Seafood; South African; Sushi
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work at home
Time Online:
I'm on for an hour or two a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got sisters
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm in the middle of a divorce
Willing to Relocate:
For the right person, to the moon!
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s); Horse(s)
Turn-ons:
Assertiveness; Flirting; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping
Turn-offs:
Power
The Deep Stuff
Work Aspirations:
Find new, more meaningful work
Religious Attendance:
Rarely
Dream Home:
Beach house
Politics:
Liberal
Retirement Plans:
Sipping margaritas on a beach
Feelings about using Thunderbolt City South Africa:
Nervous; Hopeful; Curious; Excited
Honesty:
Extremely