In His Own Words
About Him
Ek is n rustige persoon . Is n Christen en leef dit uit. Geniet goeie musiek en kos. Lief vir die natuur en reis graag. Reguit en dra nie my hart op my mou nie. Lief vir sport, en om af en toe die teater te besoek. My uitkyk op die lewe is leef en laat leef. Familie is belangrik en wedersydse respek teenoor jou medemens. In die gejaagde lewe van vandag is dit belangrik dat tye saam kwaliteit tyd moet wees. Komunikasie is dus van uiterse belang. Glad nie n nukkerige of stilstuipe mens nie, kan n regte grapjas wees maar nie ligsinnig nie.
About His Ideal Match
Sy moet n Christen wees , saam dinge doen en die gisters agter haar gesit het. Verkieslik lief wees vir diere, die natuur en dalk n sport beoefen wat ons saam kan doen. Moet kan kommunikeer en nie terughoudend wees nie. Wees net jouself in alle opsigte, jy sal jou eie spasie gegun word om ook jou te kan uitleef.
What His Friends Say
Stone_Town hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
66 | |
Star Sign: |
Cancer | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Athletic | |
Looks: |
Above Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Bachelors degree | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Comfortable |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
56 - 68 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
158cm (5' 2.2") - 180cm (5' 10.9") | ||
Body Type: |
Slim; Athletic; Curvaceous | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Bachelors degree; Postgraduate degree | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Stone_Town has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.

