Venus82

42 – Pretoria, Gauteng, South Africa

0

Venus82

42 – Pretoria, Gauteng, South Africa

Mars, Waar is jy? :)

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: 25 July 2024

Modified: 25 July 2024

Mobile number not yet verified.

In Her Own Words

About Her

Dit is die moeilker deel, skryf iets van jouself (maar moet nie desperaat klink of te self versekerd wees nie, oh en moet ook nie self sugtig voorkom nie)

Ek is in my "mind" redelik happy go lucky tipe mens, ek is spontaan.
Oop vir die lewe en wat dit kan bied, gereed om te "leap"- tyd staan mos nie stil nie se die mense! En as jy jou oe uitvee is jy 40+ (wat daarmee fout is weet ek ook nie)

Die beste tyd van mens se lewe, al die drama's verby, meer sensible en defnitief deur die "ringer" so kan net beste besluite vir jouself maak!

Ek hou van kosmaak, ek hou van braai, en dan en wan uitgaan en so bietjie dans (sokkie) Ek is mal oor musiek, en ek hou van die natuur. Ek is lief vir diere, minder vir mense (grappie) en het 'n goeie sin vir humor. Ek is seker maar ook bietjie mal, meeste van ons dames is maar... En ek weet hoe om jammer te se as ek 'n fout gemaak het. Ek is opreg, en het baie baie liefde opgebottel, dit moet unleash word!

Enige iets anders, wat ek dalk nie nou aan gedink het nie, vra my gerus.

About Her Ideal Match

Nie te veel nie - Goeie mens, lief vir die lewe en sy mense. Moet weet wanneer om te lag, en wanneer daar huil is, verstaan en gee 'n lekker skouer en lekker drukkies.

Moet nie oneerlik wees nie, en die lewe wil lewe!

What Her Friends Say

Venus82 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria, Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
42
Star Sign:
Taurus
Height:
152cm (4' 11.8")
Body Type:
Curvaceous
Looks:
Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Occasional
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Finance
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Gauteng, South Africa)
Gender:
Male
Age Range:
35 - 54
Star Sign:
Any
Height:
140cm (4' 7.1") or shorter - 173cm (5' 8.1")
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Dark Brown; Greying
Eye Colour:
Brown; Grey; Hazel
Has a Photo:
Slightly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

Venus82 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.