ButterflyCatcher

43 – Pretoria (Pretoria East), Gauteng, South Africa

Saam is die lewe twee keer so lekker.

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: A week ago

Modified: 21 September 2020

Mobile Number Verified

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Pretoria East), Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age:
43
Star Sign:
Ask me later
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Average
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Brown
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Protestant
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
PhD / Post Doctoral
Occupation:
Other
Income:
Enough

About His Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age Range:
28 - 45
Star Sign:
Any
Height:
152cm (4' 11.8") - 191cm (6' 3.2")
Body Type:
Slim; Average; Athletic
Looks:
Beauty contest winner; Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Moderately important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Maybe
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral
Occupation:
Any
Income:
Enough; Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In His Own Words

About Him

(Lees onder oor 'publieke foto')

Die lewe is alreeds die moeite werd; Met jou daarin, nog meer spesiaal. Jy wil my leer ken as jy ook glo in 'n saam-benadering en nie bv. dat die man alleen die jagter moet wees nie. Leeu wyfies kan ook jag en beskerm. Hofmakery is maar 'n voorbeeld. Nog een: Kosmaak moet gedoen word: Of dit nou ek, jy of wie-ookal is. Ons moet net nie sterf van die honger nie - dan maak ek maar kos (en jy moet maar eet).

Ek is gemaklik, het serlvertroue, passievol oor sekere goed, eerlik met my emosies, goed gebalanseerd en verhoudings-intensioneel, optimistiese-realis.

Ek's bly dat as jy hierdie lees jy darem ten minste Afrikaans magtig is. Hoe gaan jy dan andersins in Afrikaans vry ;-)
Beslis nie met almal nie maar ek is 'n aanraking mens. Die wat my egter nie goed ken nie sien daai kant nie baie nie - dalk eerder dat ek 'n intellektuele ou is. My manlike hart is nie vir almal nie. As die verhouding wederkerig is kan ek baie romanties wees. Hou verby as jy nie ook inisiatief kan neem nie.

Ek is 'n familie ou en saam met my twee 'kids' is daar verseker die moontlikheid om die sirkel groter te trek met nog bestaande kids. 'Spliternuwe' kids? Miskien.

Ek poog om 'n 'great' pa te wees en hierdie is allermins 'n ma-soek ekspidisie. Pa's kan net so goed van 'n ouer wees - 'full stop.' Ook hierin deel ons die 'amazing' voorreg van die ouerskapsreis.

Terloops, die naam 'ButterflyCatcher' het te make met skoenlappers as 'n simbool van lewe, niks meer nie.

FOTO's
Ek het nie 'n publieke foto nie, doodgewoon omdat ek voel dat as 'n leier in 'n paar gemeenskappe dit my in 'n ongemaklike posisie kan plaas. Ek merk jou as 'n 'favourite' en jy het toegang tot my fotos. As jy ook so voel dan maak ek dit by tye moontlik om te gesels. Ek sÍ nie elke gesprek hoef na 'n verhouding te lei nie, maar ek gaan eerder nie tyd mors as daar nie ooglopende moontlikhede is nie. Voel vry om ook so te reageer. Jammer as ek 'n great mens gemis het.

About His Ideal Match

Ek is 'n 'sucker' vir 'n mooi glimlag en sprankelende persoonlikheid. Nou ja dit is nie 'n absolute voorvereiste nie. Wie ken tog nou die geheime van die liefde.

Jy moet oor jou emosies volwasse kan praat. Hoe anders moet mens goed uitsorteer. Jy moet stylvol kan 'fight' en saam met my belangstel in hoe om dit so dit doen dan 'n verhouding nie tot niet gaan nie.

'n Ideale persoon is 'n pasmaat. Daar moet iets sexy wees maar dit is persoonlik - 'in the eye of the beholder.'

Jy is iemand wat die christelike geloofsbeskouing belangrik ag, en selfs ook inisiatief kan neem, ook bid byvoorbeeld (of dan nou ten minste nie dit net van die man verwag nie). 'n Deeltjie van my werk behels bediening (met musiek). Maar so maat moet ook verstaan dat mens se belewenis van geloof mag verskil.

What His Friends Say

ButterflyCatcher hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short; Medium
Eyesight:
I wear glasses and contacts
Facial Hair:
I'm clean-shaven
Body Hair:
Average
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Sophisticated
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Easy going; Intelligent; Optimistic; Stable
Valued Qualities:
Celibacy; Chemistry; Compassion; Devotion; Faithfulness; Friendliness; Hope; Kindness; Mercy; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Classic (My tastes echo long-established norms)
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach
Music Preferences:
Alternative; Blues; Classical; Country & Western; Folk; Gospel / Religious; Instrumental; Jazz; Latin; Pop / Top 40; Rock; World
Reading:
I enjoy it
Books:
(Auto)biographies; Best-sellers; Business; Fantasy; Fiction; Mystery; Non-fiction; Religious; Self-help
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Action / Adventure; Documentaries; Movie Channels; Nature / Wildlife; Sci-Fi
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Movie Preferences:
Action; Comedy; Mystery; Romance; Sci-Fi
Interests:
Making Music
Sports:
Badminton; Chess; Hiking; Mountain biking; Squash; Table Tennis; Tennis; Walking
Food
Cooking:
I cook rather than starve
Food:
South African
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a brother and a sister
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I love my pet(s)
Pets (Have):
Dog(s); Fish
Pets (Like):
Horse(s)
Turn-ons:
Intelligence; Long hair; Showing affection in public
Turn-offs:
Power; Sarcasm
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Religious Attendance:
Once a week
Dream Home:
Cabin in the mountains
Retirement Plans:
Exploring the 7 Wonders of the World
Feelings about using Thunderbolt City South Africa:
Curious
Honesty:
Extremely