About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
George, Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
53 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
156cm (5' 1.4") | |
Body Type: |
Full figured | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in Western Cape, South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
44 - 50 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Separated; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
In Her Own Words
About Her
Sjoe hoe beskryf mens jouself sonder om die woordjie ek te veel te gebruik... gaan maar moeilik wees maar kom ons probeer...
Ek is 'n doodgewone enkel Ma, hou van my huis, my kind en natuurlik my familie. My prioriteit in die lewe was nog altyd om vir my dogter 'n goeie rolmodel te wees, vir haar die regte waardes te leer. Ek hou van die eenvoudige klein dingetjies in die lewe... gee my liewer 'n blommetjie wat sommer langs die pad gepluk is as wat jy met 'n 'over the top' geskenk kom... As jy nie 'n kontak mens is nie, wel dan is ek beslis nie gepas vir jou nie, want ek is nie skaam om my gevoelens te wys nie, hou van hande houvas, 'n soen of twee te steel en klomp drukkies sommer net vir sommer te gee.
Wat die lengte betref het ek maar heelwat agter in die ry gestaan, maar my gevoel is dat my borrelende persoonlikheid geheel en al opmaak vir daai tekort :-) Ek is baie beslis 'n mens mens.. ek hou van gesels, lag, grappe maak... ek kan regtig met tye ernstig wees, maar ai die lewe self is so ernstig 'n mens het somtyds net nodig om te lag ...
Die meeste mense haak vas by die foto en besluit .... nahh dit is nou nie werklik wat ek in gedagte het nie, maar glo my , jy gaan meer kry as waarvoor jy gereken het sou jy my beter leer ken... Ek is beslis nie meer 'n hormoonbelaaide tiener nie, daar skort wel niks met my vroulikheid nie, maar ek is nog van die ou skool .... vir my is vriendskap, kommunikasie en respek vir mekaar baie meer werd as die hormone wat oorneem... alles het mos hulle tyd vir gebeur :-)
About Her Ideal Match
Ek het genoeg seer in my lewe gehad,, ek glo nie dit is baie gevra vir iemand wat van my hou omdat ek net ek is.. my ook kan bederf soos wat ek hom sal bederf... my hand sommer net vashou om naby my te kan wees.... nie omgee oor sommer net briefies nie... Ek is opsoek na 'n ware man, wat ook nie omgee om saam met my 'n traan weg te vee oor 'n mooi fliek of n mooi storie nie... iemand wat nie omgee om sy gevoelens in die openbaar te wys nie
Deernis vir kinders.... want ek is mal oor my kind... Iemand wat homself kan geniet sonder om almal te oorskadu of sy naam met 'n plank te slaan... Dinge saam te doen...
What Her Friends Say
little_sunshine hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I wear glasses |
Body Art: |
Pierced ears |
Sense of Humour: |
Light-hearted |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The heart |
Personality Traits: |
Easy going; Funny; Outgoing; Outspoken |
Fashion Sense: |
Contemporary (I'm cool, but I don't need labels) |
Favourite Colour: |
Green |
Music Preferences: |
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Gospel / Religious; Instrumental; New Age; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; World |
Reading: |
I love it |
Books: |
Fiction; Romance |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Dramas; Soap operas |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Drama; Romance |
Interests: |
Board games; Card games; Computer & video games; Cooking; Knitting; Painting; Reading; Sewing |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Camping; Cricket; Ice Skating; Rugby; Walking |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Fast food |
Go Out to Eat: |
I eat out a few times a month |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Time Online: |
I'm on several hours a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got a brother and a sister |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Animals: |
I like animals |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s); Reptile(s); Rodent(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Long hair; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
I have no interest in politics |
Honesty: |
Extremely |