BestforlastBestforlast

Bestforlast

46 – Paarl, Western Cape, South Africa

Tyd om vir myself iets te doen......

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: 2 weeks ago

Modified: 31 July 2020

Mobile Number Verified

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Paarl, Western Cape, South Africa
Gender:
Female
Age:
46
Star Sign:
Capricorn
Height:
160cm (5' 3.0")
Body Type:
A few extra pounds
Looks:
Average
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Blue
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me sometimes
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Some University / College
Occupation:
Administrative / Secretarial
Income:
Enough

About Her Ideal Match

Country of Origin:
South Africa
Location:
Anywhere in Western Cape, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
46 - 57
Star Sign:
Any
Height:
160cm (5' 3.0") - 190cm (6' 2.8")
Body Type:
Slim; Average; Athletic; A few extra pounds; Large; Stocky
Looks:
Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Decidedly important
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Any
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Administrative / Secretarial; Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Government; Retired; Sales and Marketing; Self-employed; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Transportation; Agriculture
Income:
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

In Her Own Words

About Her

Ek is maar net ek. Baie jare al single,. Om tienerdogters deur skool te kry, is 'n voltydse werk!!! Nou is dit my beurt om aan my eie behoeftes te dink.

Ek is 'n christen wat die regte pad probeer stap, waardeer wat ek het en probeer om te gee waar ek kan.

Ek is 'n huislike tipe mens, hou nie daarvan om altyd "on the go" te wees nie. Tog geniet ek n braai verskriklik. Die geselligheid van die vuur. Jy sal my veel eerder buite by d vuur kry as binne saam met vrouens om n tafel. Het op 'n plaas grootgeword en geniet die natuur, die stilte en 'n tentkamp.

Hou van musiek, dit voed my siel. Dans graag, maar is so bietjie (erg) uit oefening. :-)

Heg baie waarde aan 'n goeie vriendskap. Verkies dit bo 'n onstabiele verhouding.

Ek wil regtig 'n lekker vriendskap bou met iemand. Met geen vooraf gedagtes van verhoudings of hoeveel keer 'n maand ons mekaar moet sien nie. Net rustig, lekker , iemand met wie ek iets kan deel.

Ek is n kontakmens. Drukkies, hande vashou. Ek wil veilig voel.

Netjies op myself, maar tuis gaan ek nie 24/7 grimering dra nie.

Terloops, ek het nie n groot huis en baie geld in die bank nie, maar ek sorg vir myself

About Her Ideal Match

Chemistry, passie, spontaniteit (alhoewel ek aanvanklik stil is en eers gemaklik moet raak)

Wees iemand wat rede insien, eerlik en betroubaar is. Iemand wat niemand oordeel of veroordeel op eerste aansig nie. Iemand wat plek maak vir almal in die samelewing. Ek hou daarvan om veilig te voel sonder om versmoor te word. As ek vreemd voel tussen jou vriende, soek ek jou 'n oomblik langs my totdat ek my voete gevind het.

Sal lekker wees om iemand te ontmoet wat saam met my kan kuier al is my kinders in die rondte. Hou van musiek. Hou van rustig by die huis iets doen en oor 'n naweek ook lekker saam met vriende kan kuier.

Ek ontmoet graag iemand wat my christelike waardes deel, maar ek hou self nie daarvan om te loop en dweep nie. 'n Goeie vriendskap is vir my beter as 'n gedwonge soort verhouding. Ek aanvaar mense vir wie hulle is.

As jy lekker ruik en hou daarvan om skoon en netjies te wees,,,,, great!! Ek is 'n absolute sucker vir drukkies en soentjies, totaal en al 'n kontakmens.

What Her Friends Say

Bestforlast hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

More About Her

More Physical Characteristics
Hair Style:
Short
Eyesight:
I've got 20/20 vision
Disabilities:
I have none
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Cautious; Easy going; Intelligent; Mild; Quiet; Realistic; Shy; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Kindness; Mercy; Patience; Tolerance
Fashion Sense:
Casual (I'm usually in my favourite jeans)
Favourite Clothing:
My trusty pair of jeans
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A movie; A music concert; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Classical; Country & Western; Dance / Disco; Electronic Dance Music; Gospel / Religious; Pop / Top 40
Reading:
I enjoy it
TV Habits:
I watch a few favourite shows each week
TV Shows:
Documentaries; Dramas; Soap operas
Movie Frequency:
Never
Movie Preferences:
Action; Documentary; Drama; Mystery; Romance
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Athletics; Dancesport; Gymnastics; Ice Skating
Food
Cooking:
I have to cook
Food:
Chinese; Doesn't matter; Fast food; South African; Sushi
Go Out to Eat:
I only eat out on special occasions
Dietary Restrictions:
I have none
More Lifestyle
Pace of Life:
Manageable
Time at Work:
I work a standard 40 hour week
Pastimes of choice:
Doing household chores
Time Online:
I check in once a day
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got sisters
Family Closeness:
We're very close
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'd consider it
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Have):
Cat(s); Dog(s); Fish
Turn-ons:
Dancing; Flirting; Intelligence; Showing affection in public
Turn-offs:
Body piercing(s); Erotica; Sarcasm
The Deep Stuff
Work Aspirations:
I already have my ideal job
Dream Home:
Cottage in the country
Politics:
I have no interest in politics
Retirement Plans:
Living in a quiet cabin in the woods
Feelings about using Thunderbolt City South Africa:
Nervous; Hopeful; Curious
Honesty:
Extremely